The water came rumbling down!
Fortunately we had no damage to the campsite.
Baie dankie vir 'n heerlike naweek daar by Monte Christo.
Ons het dit baie geniet!!!
Vriendelike Groete,
Ria & familie
Hi George & Anso, ons wil sommer baie dankie sê vir `n heerlike naweek by jul kampplek. Julle sien ons beslis gou weer.
Groete
Hendrik-Jan & Elra Smit (Wellington)
Hi
Dankie, ons het baie lekker die naweek gekamp.
Lekker week
Johanette Louw
