www.montechristofamilyresort.co.za

www.montechristofamilyresort.co.za
Camping, 4x4, Porterville

About Us

My photo
Porterville, Western Cape, South Africa
Monte Christo Family Resort, situated on the slopes of the Olifantsrivier mountains, 4km from the R44, outside Porterville, offers Accommodation, Camping, 4x4, hiking, birding, mountain biking, waterfalls.. for the whole family.

Tuesday, September 28, 2010

23-26 Sep 2010





Die afgelope naweek was 'n lekker kamp naweek en ek wil net aan almal dankie sê vir die ondersteuning en vir al die positiewe terugvoer.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek daar by Monte Christo.
Ons het dit baie geniet!!!


Vriendelike Groete,
Ria & familie


Hi George & Anso, ons wil sommer baie dankie sê vir `n heerlike naweek by jul kampplek. Julle sien ons beslis gou weer.

Groete
Hendrik-Jan & Elra Smit (Wellington)


Hi

Dankie, ons het baie lekker die naweek gekamp.


Lekker week



Johanette Louw

No comments:

Post a Comment